Melvin wen 'n klomp geld deur die lottery en verpes vir Wors daaroor. Hy gaan 'n Harley koop - iets wat Wors vreeslik graag wil hê. Wors droom selfs daaroor en beland in die sop by Molly.
Where to Watch Molly & Wors - S3 • E13
Take Plex everywhere
Watch free anytime, anywhere, on almost any device.