
Molly & Wors
Episode 07
TV-PG
S3 • E7 Nov 14, 2011 25mElla veroorsaak groot moles by huis Lelieveld wanneer sy ‘n ander vrou se man soen. Dinge raak so erg dat sy weer vir ‘n paar dae by Molly en Wors moet kom bly. Soos altyd veroorsaak Ella se teenwoordigheid moles in die Visagie huis.