Vetkoekpaleis

Wat Is 'n Moeder?

TV-PG
S2 • E8    Oct 21, 1996    26m
Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit.

Poppie pak haar tassie in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op ‘n ou met die naam “Pelvic” wat in ‘n “band” speel.

Tot Worsie se ontsteltenis oorweeg Ella dit om ‘n baba aan te neem.

Where to Watch Vetkoekpaleis - S2 • E8

  • Zack du PlessisFrikkadel Delport
  • Willie EsterhuizenWorsie Visagie
  • Helene TruterPoppie Delport
  • Marga van RooyElla Visagie
  • Liane HeylBoeboe Botha
  • Alvin BruindersSheridon

 

  •   
  •   
  •   
  •   
  •   
  •   
  •   

Take Plex everywhere

Watch free anytime, anywhere, on almost any device.
See the full list of supported devices