Vetkoekpaleis

Die Dobbelgogga

TV-PG
S4 • E7    Apr 14, 1997    26m
Frikkadel stuur Worsie na Nigel se poskantoor om vier krapkaarte te koop. Worsie beland egter in Johannesburg waar die bakkie gesteel word. Frikkadel is ook in die sop want hy het die bakkie se versekeringspremie weggedobbel. Die polisie kry egter die bakkie terug en eind goed, als goed…

Where to Watch Vetkoekpaleis - S4 • E7

  • Zack du PlessisFrikkadel Delport
  • Willie EsterhuizenWorsie Visagie
  • Helene TruterPoppie Delport
  • Liane HeylBoeboe Botha
  • Alvin BruindersSheridon

 

  •   
  •   
  •   
  •   
  •   
  •   
  •   

Take Plex everywhere

Watch free anytime, anywhere, on almost any device.
See the full list of supported devices